Carmen Zwart


"Nikotien" deur Carmen Zwart

Carmen Zwart 2012-11-29 Ek het vir nagte nie geslaap nie
en vir dae glad nie gerook nie
Want die verlange kom steek nog vas
soos koue wind in die nag
En die redes daarvoor is, die redes daarvoor is
Top