Carmen du Plessis

Carmen du Plessis het ’n BA-graad aan die Universiteit van Pretoria voltooi (2011) en haar nagraadse studie by die Noordwes-Universiteit voortgesit waar sy ’n BA Hons (2012), MA (2015) en NGOS (2020) verwerf het. Sy is tussen 2018 tot 2023 verbonde aan die NWU se Fakulteit Opvoedkunde waar sy in haar hoedanigheid as lektor verskeie Afrikaanstaalkundemodules vir voor- en nagraadse onderwysstudente aangebied het. Haar navorsingbelangstelling lê in die toegepaste taalkunde en die sosiolinguistiek in Afrikaans.

A teaching framework for self-directed reading of literature in Afrikaans First Additional Language

Henrita van Wyk, Elize Vos, Carmen du Plessis Academic research 2025-08-14

“This research report makes an essential contribution by offering Afrikaans FAL teachers a learner-centred teaching framework that integrates appropriate reading and viewing strategies to guide learners in the Senior and FET phases …”

’n Onderrigraamwerk vir selfgerigte lees van letterkunde in Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Henrita van Wyk, Elize Vos, Carmen du Plessis LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2025-08-14

“Afrikaans EAT-leerders se swak leesbegrip word toegeskryf aan ’n gebrekkige woordeskat, onkunde rakende leesstrategieë, gebrekkige belangstelling, vreemdetaalonderrig en swak taalvaardighede.”

Top