Carlien Hendricks

Carlien Hendricks het grootgeword en bly in Bishop Lavis.

Sy het haar BA-graad verlede jaar aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) voltooi.

Sy studeer tans vir ’n honneursgraad in Afrikaans en Nederlands by dieselfde instansie.

Haar belangstelling in taal of Afrikaans is grotendeels op taalverandering gerig, wat dus ook die hoofonderwerp van haar navorsing vir haar honneursstudie/-skripsie is.

Afrikaans: my boek sonder einde

Carlien Hendricks Menings 2019-05-17

"Afrikaans was nie altyd vir my so belangrik soos nou nie. Ek het nie geweet hoe divers die taal is nie en dat ek deel van Afrikaans se diversiteit is nie."

Top