Carla Watson

Carla Watson is ’n matriekleerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle in die Paarl. Sy begin in 2018 met haar onderwysgraad aan die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie in Wellington.

Penseel-bekendstelling: fotogalery

Carla Watson Boeke en skrywers 2017-10-27

Die bekendstelling van Penseel, die Departement Afrikaans en Nederlands (US) se studentebundel, het op Dinsdag 17 Oktober in Stellenbosch se dorpsbiblioteek plaasgevind. Carla Watson deel haar foto's van die geleentheid.

Top