Carla Lindt

Carla Lindt is ’n jong navorser en deeltydse dosent in die Departement Afrikaans & Neerlandistiek aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Haar navorsing fokus op die integrasie van dialek in die klaskamer.

USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Carla Lindt

Naomi Meyer, Carla Lindt Onderhoude 2024-02-20

"Afrikaans behoort aan almal wat dit praat – elke liewe spreker, maak nie saak eerste of tweede of derde taal nie; maak nie saak watter ras; maak nie saak watter dialek, watter sosiolek ... Van die ghaadtjie op die Kaapse taxi en die vrugtesmous langs die pad tot die professor op universiteit."

Top