Carla de Villiers

Skrywer Carla de Villiers is ’n boervrou van die Vrystaat, wat reeds verskeie gedigte en kortverhale in versamelbundels en tydskrifte gepubliseer het. Sy leef haar passie vir tale uit in die skep van woordkuns.

Vrouedag-skryfkompetisie: Bloumaan

Carla de Villiers Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Carla de Villiers:

"Boervrou, kyk, ek steek vir jou ’n kers aan
om te sê ek sien jou raak"

Top