Carel

Musiek is my lewe, wat sou die wereld daarsonder wees? Ek is versot op woorde - dit is soos verf waarmee jy die sklidery skilder. Sonder treffende lirieke is 'n liedjie maar net 'n wysie, saamgebind deur 'n verseidenheid van letters. Die boodskap is belangrik en help ook die sanger om homself in te leef in die liedjie, om dit eg te hou. 

"The lyrics and the song" by Carel Duvenhage

Carel 2012-12-11 It all started when the words departed
At first, nothing but an ABC
Not a song to see
Let alone, a hit to be

"Te bang om te los" deur Carel Duvenhage

Carel 2012-12-03 Van nêrens het jy gekom
Liefde het homself vermom
Net een kyk was nodig hierdie keer
Onverwags, onkant gevang, kon ek die liefde nie keer
Top