Canya Cruywagen

Canya Cruywagen

Canya Cruywagen is 26 jaar oud en het in Stellenbosch grootgeword. Sy het haar honneurs in video-produksie aan die Universiteit Stellenbosch ontvang. Sy woon tans in die Paarl.

'n Onderhoud oor Oedipus by die kykNET Silwerskermfees 2019

Remona Voges, Canya Cruywagen, Stefan Benade Film 2019-08-29

Oedipus: Die musical – ’n dokumentêr  is by hierdie jaar se kykNET-Silwerskermfees met sewe toekenninngs bekroon. Remona Voges het met Stefan Benade (skrywer en regiseur) en Canya Cruywagen (redigeerder) gesels om meer oor dié indrukwekkende kortfilm uit te vind. 

Top