’n Mening oor Il Paradiso in Afrikaanse vertalings
2018-11-26"Delamaine du Toit het al drie dele van die La Divina Commedia vertaal. Sy bedoeling was om Dante in Afrikaans leesbaar te maak. Die rym en poëtiese krag kom egter nie tot sy reg nie."
"Delamaine du Toit het al drie dele van die La Divina Commedia vertaal. Sy bedoeling was om Dante in Afrikaans leesbaar te maak. Die rym en poëtiese krag kom egter nie tot sy reg nie."