Brutney Singrew

My naam is Brutney Singrew. Ek is 22 jaar oud. Ek het vir drie jaar aan die Eden-dramafees deelgeneem. In 2016, 2017 en 2018 het ek die toekenning ontvang vir beste aktrise by die fees. Ek het die voorreg gehad om vir die afgelope drie, vier jaar by die KKNK, Zabalaza-fees en Suidoosterfees op te tree. In 2018 het ek ’n verskyning gemaak op die sepie Suidooster.

  • Foto: verskaf

"Die dramagogga het my gebyt"

Cliffordene Norton, Brutney Singrew Onderhoude 2020-04-22

Brutney Singrew is ’n jong opkomende aktrise wat in die teaterproduksies Ek, Eva en Wat’s oppie menu by vanjaar se Zabalaza-fees by die Baxter-teater opgetree het. Cliffordene Norton gesels met haar oor haar loopbaan en toekomsdrome. 

Top