Breytie Breytenbach

Breytie Breytenbach is 'n afgetrede Opvoedkundige Berader wat steeds aktief betrokke is by opleiding aan ouers en onderwysers. Op akademiese gebied doen hy navorsing oor gesinsverhoudinge waarvoor hy 'n Meestersgraad cum laude verwerf. Sy eerste liefde bly egter die vraag oor opvoeding tot suksesvolle loopbane en hy kies om oor begaafdheid navorsing te doen vir sy doktorsgraad. Sedert aftrede hou hy hom besig met informele navorsing oor uitnemende onderwys en opvoeding, tree op as konsultant en doen ouerbegeleiding op aanvraag.

Kom ons treur

Breytie Breytenbach SêNet-briewe 2017-09-15

"O waar is ons digters en sangers wat ons kan help treur oor ons dooies, wat vir ons woorde kan gee waarmee ons kan greep kry op ons verwarring, wat namens ons die wanhoop kan verklank!"

Top