Brenda Barrow

Brenda Barrow is ’n medewerker aan Fine Music Radio vir Amanda Botha se Boekkeuse-program.

Sing, Mamma, sing deur Theresa Papenfus: ’n FMR-resensie

Brenda Barrow Resensies 2024-11-19

"'Sing, Mamma, sing!' En sy mamma sing, aanhoudend, desperaat, soms onsamehangend en biddend, tot sy uiteindelik haar flou gehuilde kind weer kan aantrek en in haar arms toevou vir troos."

FMR-resensies: Die binneland in deur Dana Snyman en Hierdie land, ’n bundel deur verskeie skrywers

Brenda Barrow Resensies 2024-05-27

"Daar is ’n verlange na dit wat was en nie meer is nie wat grens aan ampermoedeloosheid en troosteloosheid, en dit het die woorde van ’n karakter in Haruki Murakamo se After dark by my laat opkom: 'Memories are perhaps the fuel that people burn to keep them alive.'"

Top