Braam van Eeden

 

"Doodsteug" deur Braam van Eeden

Braam van Eeden 2012-12-27  O moeder, is jou kind vermoor?
O moeder, het jy jou kind verloor
aan die slag van ’n skoot?
Kom die teug, kom die dood
Dis alles verby
Top