Boer Hentie is 'n rooibosboer van Clanwilliam. Hy is 'n deelnemer aan die twaalfde seisoen van die gewilde Boer soek 'n vrou-reeks.
Boer Hentie van Boer soek 'n vrou het met Remona Voges gesels.