Boer Damian

Boer Damian

Boer Damian is 'n skaap- en beesboer van Bapsfontein. Hy is 'n deelnemer aan die twaalfde seisoen van die gewilde Boer soek 'n vrou-reeks.

Boer soek 'n vrou: Leer ken die diepsinnige Boer Damian

Remona Voges, Boer Damian kykNET Portaal 2019-11-21

Remona Voges het met die omstrede Boer Damian van Boer soek 'n vrou gesels. Lees hier meer oor dié nederige boer met die lied in sy hart. 

Top