Beverley Steynberg

Beverley Steynberg is die eienaar en bestuurder van Books@Bloem. Foto verskaf.

Jou eerste boek: Waarom selfpublikasie nie altyd die beste eerste stap is nie

Beverley Steynberg Boeke en skrywers 2026-11-09

"Probeer eers die uitgewersroete. Gee jou manuskrip die geleentheid om deur kundige oë beoordeel te word voordat jy besluit om self te publiseer."

Top