Bertus Human

Bertus Human was die Eerstespankaptein in 1984, Goudveld Hoërskool

Goudveld Hoërskool se eerstespankaptein onthou Theo Kleynhans

Bertus Human SêNet-briewe 2026-10-14

"En wie sien ek te styf langs my bruinoognooi sit? Die einste Kuifie Kleynhans met sy aansteeklike gelag en fyn handgebare. So gaan hy mal met sy geselsie, vriendelik soos kan kom, ’n regte don’t care-houding."

Top