Bernie Cronje

Bernie Cronje is ’n nagraadse bedryfsingenieurswesestudent met ’n passie vir woordspeling en ’n "pun" of twee, veral in die kombuis. Hy voel tuis op die agterlyn van ’n tennisbaan, voor in die koor by goeie musiek en by kuiers rondom ’n vuur.

50 Prutpotgeregte: ’n resensie

Bernie Cronje Resensies 2018-04-19

"Of jy nou vir ’n gesin geregte maak of besig is om jou eie potjie te krap, kan hierdie resepteboek ingespan word om ’n wye verskeidenheid heilsame etes met minimale inspanning voor te berei."

Top