South African Book Fair 2015: Bernette Bergenthuin
2015-07-15"Ek beskou dit as grensverskuiwend, want die suggestie is daar dat 'n vrou steeds haar basiese behoeftes as vrou mag hê terwyl sy ook ander behoeftes soos beroepsvervulling, wanderlust en dies meer najaag."