Beitel van der Merwe

Beitel van der Merwe is die baskitaarspeler vir die rockgroep Zinkplaat.

Lede van Zinkplaat vertel van 10 jaar se musiekmaak

Henry Cloete, Beer Adriaanse, Bertie Coetzee, Basson Laubscher, Beitel van der Merwe 2012-10-31 "Ek hoop mense onthou ons as ’n klomp ouens wat uit verskillende agtergronde bymekaar gekom het en musiek gemaak het vir die liefde van die saak, wat altyd ons eie ding gedoen het, teen die stroom geswem het, en ons bes probeer het om eerlik te wees in wat ons speel en sing."
Top