As ek kon kies: ’n Kortprent oor die kruispad van keuses, ’n onderhoud met Beáta Bena Green
2026-09-09"Ek hou daarvan dat film en televisie jou baie naby aan ’n mens se innerlike wêreld kan bring. ’n Klein kyk, ’n stilte of ’n verandering in iemand se asemhaling kan soms net soveel vertel soos ’n hele gesprek."

