WF 2015: Verlange
2015-05-23Dit is veeleisend om te erken dat my spieël die afgelope jaar my enigste en geliefkoosde metgesel geword het. Alhoewel hy my ontleed op grond van wat hy sien, is hy nie wreed nie, net eerlik.
Dit is veeleisend om te erken dat my spieël die afgelope jaar my enigste en geliefkoosde metgesel geword het. Alhoewel hy my ontleed op grond van wat hy sien, is hy nie wreed nie, net eerlik.