BarendSmit

sondaars na die vlees solank ek op aarde leef, in my gees gered uit Gods genade uit Christus verdienste. Ek kon niks bydra uit my self om gered te word nie, ja alles uit genade sonder verdienste...

Wie dien u in die kerk, wêreld / God

BarendSmit 2014-02-11 Is ons warm of koud, maar nou is ons lou en dink om God en die mens ek te dien... Waak en bid dat u nie dink u staan en dan u geen krag het nie!
Top