Barend

Skryf net as ek kwaad is...

"Kom ons speel Cluedo" deur Barend Le Roux

Barend 2012-12-14 Gevoel verlate, loop ek op ? plek waar ek gewoonte gekweek het
Ek sien hoe die son ? goue randjie maak om die wolke buite die hek
as ek weer in die pad val en troos soek in my eie bed
Top