Audrey Jantjies

Audrey Jantjies is gebore in Suurbraak of !xairu, wat beteken "a place called paradise", maar het grootgeword op Swellendam. Sy het gereis om die wêreld so bietjie meer te leer ken en het vir ’n paar jaar in die Kaap gewerk en woon. Sy is tans weer tuis in die lieflike Overberg.

As die katjiepiering blom: ’n onderhoud met Audrey Jantjies

Naomi Meyer, Audrey Jantjies Skrywersonderhoude 2022-04-26

Audrey Jantjies praat met Naomi Meyer oor As die katjiepiering blom, wat sy ook by vanjaar se Suidoosterfees bespreek: "Met die gehoor by SOF wil ek graag praat oor die mite dat ons wat van die platteland af kom, iets van ’n agterstand het, maw ek wil baie graag praat oor stereotipes."

Top