Athi Ndita

Athi Ndita is betrokke by die Departement Toerisme in die Fakulteit van Besigheid en Ekonomiese Wetenskappe aan die Nelson Mandela Universiteit. Hy beskik oor ’n diploma in toerismebestuur, ’n BTech in toerismebestuur en ’n MTech in toerisme en gasvryheidbestuur. Sy belangstellings is veral in gemeenskapsgebaseerde toerisme, volhoubare toerisme-ontwikkeling en toerismebestuur.

The use of hidden stories: community knowledge and autobiographical narratives in tourism education

Andries de Beer, Candice Livingston, Amanda Swart, Athi Ndita Academic research 2026-10-01

"The findings demonstrate that autobiographical storytelling provides an effective means of personalising tourism education while supporting curriculum decolonisation."

Die gebruik van verborge stories: gemeenskapskennis en outobiografiese narratiewe in toerisme-onderrig

Andries de Beer, Candice Livingston, Amanda Swart, Athi Ndita LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2026-10-01

"Die bevindinge toon dat studente, wanneer hulle toegelaat word om vanuit hul eie kulturele en sosiale kontekste te werk, narratiewe ontwikkel wat die kurrikulum vir hulle meer betekenisvol en kontekstueel verstaanbaar maak."

Top