Arthur Begg

Arthur Begg is 1976 gebore en het op ’n klein dorpie op die Wes-Rand grootgeword. Matrikuleer aan die Hoërskool Riebeeck en studeer regte aan die Universiteit van Potchefstroom. As student skryf hy artikels vir die kampuskoerant, maar het geen formele onderrig in die taal of skryfkuns nie.

Hy woon steeds in sy geboortedorp, is getroud met Shirley, en het 2 dogters. Hy is ’n analiseerder van beroep, met ’n groot liefde vir Afrikaans, die kultuur en om sy kreatiewe denke uit te leef – meestal in die vorm van gedigte.


Opgedateer/Updated: 2007-02-14
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info outdated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Apie en Tokkelos

Arthur Begg 2007-02-14 Een aand toe Apie en TokkelosSo al om die vuurtjie speelSê Apie mos vir Tokkelos"Sal jy met my jou geheime deel?"Vra Tokkelos toe vir Apie:"Kan jy die maan daar bo gaan haal?""Is daar dan iets op 'n plek so ...
Top