Arina Jooste

Arina Jooste is die skrywer van Sy wat wil dien – van kaalvoet plaaskind, soldaat, soldaatvrou, ma, mama ranger tot veteraan.

Sy wat wil dien: ’n onderhoud met Arina Jooste

Naomi Meyer, Arina Jooste Skrywersonderhoude 2026-10-05

"Ek het aanvanklik begin met die deel van kort stukkies oor my ervarings as soldaatvrou op my Facebook-blad. My Facebook-vriende het dit só interessant gevind dat ek lank daarmee aangehou het."

Top