Arina du Plessis

Arina du Plessis

Arina is ’n vryskut-kosskrywer en tans kosredakteur van die tydskrif Landbouweekblad. Sy het al twee resepteboeke, Onthaal – vars idees en resepte vir enige kuier en Plaaskos, die lig laat sien. Sy het ook saam met Bernice van der Merwedie uiters suksesvolle en gewilde Partytjies is Pret reeks die lig laat sien.

Landbou Boerekos deur Arina du Plessis: van die plaas na die tafel

Naomi Meyer, Arina du Plessis Skrywersonderhoude 2018-10-24

"Die A–Z van die lekkerste kos met plaasprodukte: van aartappels en amandels, beet, dadels, lamsvleis en lemoene tot by waterblommetjies en wortels. Die boek bied ook uitstekende waarde vir geld, met meer as 300 resepte."

Top