Antonette Bisset

Antonette het in Klerksdorp groot geword, is getroud met David Bisset en het twee seuns. Beide is getroud en sy is die trotse ouma van twee pragtige kleinseuns. Na baie jare het die Here haar man geroep en hy het studeer vir pastoor en dien in die AGS van SA. In 2012 is hulle beroep na hul eerste gemeente en in 2018 roep die Here hulle na die De Aar-gemeente. Tans werk sy voltyds in die bediening saam met haar man. Haar leuse is: "Life is a Journey. Enjoy it!"

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Antonette Bisset Skryfkompetisies 2019-08-23

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Antonette Bisset: "Definitief het sy haar merk gemaak in my kinderhart. Pragtig, fyn en klein en sprankelend."

Top