Anton Krueger

Anton Krueger werk by die Dramadepartement van Rhodes-universiteit in Makhanda (Grahamstad), waar hy klas gee in dramateorie en kreatiewe skryf. Hy is die medeskrywer van Die oog. 

Skrywersonderhoud met Anton Krueger en Eben Viktor oor Die oog

Remona Voges, Eben Viktor, Anton Krueger Skrywersonderhoude 2020-05-18

"Mens kan soms baie alleen voel as jy so baie jare lank aan ’n projek werk, maar om dit saam met ’n vriend aan te pak beteken daar is altyd iemand anders om die ding verder te vat as jy op ’n punt moedeloos raak. Dis ook lekker om saam met iemand anders te lag of dink."

Top