En ek is lief vir jou
2020-05-22"want nou is elke oomblik saam met jou
’n kosbare juweel in hierdie lewenskroon"
Aan die voet van ’n berg
2020-05-19"Aan die voet van ’n berg
op die stoep van ’n huis,
sit ’n man met ’n baard
en ’n pyp in sy vuis"
