Antoinette Lourens

Antoinette Lourens is 54 en woon in Astonbaai in die Oos-Kaap. Sy was vir 32 jaar werksaam in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, waar sy uitgetree het as ’n luitenant-kolonel. Haar stokperdjies is diepsee hengel en skryf. Haar manuskrip Footprints 4 High-flyers! is vir die jeug geskryf, en is meestal motiverend en opvoedkundig. Skryf en dig gee haar gedagtes vlerke.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Antoinette Lourens Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie  – Gedig deur Antoinette Lourens:

"Martha was my steunpilaar
wanneer die lewe oorlog verklaar
sonder haar was ek verlore
oud word was haar nie beskore"

Top