Suidoosterfees 2025: Verwelkingslied – ’n onderhoud met Antoinette Kellermann
2025-04-16Maryke Roberts gesels met Antoinette Kellermann oor Verwelkingslied, "’n roerende swanesang wat Breyten Breytenbach aan [haar] en Marthinus Basson opgedra het."
Antoinette Kellermann gesels oor die oerkluts kwyt
2022-04-25"Die jonger mense wat deel is van die oerkluts kwyt, soos Frieda, Anna, Lungiswa en Nomapostile, wat elkeen ’n uitsonderlike oor vir gevoel en ritme het, was soos ’n veilige vangnet wat my kon toelaat om my ten volle oor te gee aan die digter se beeldskone taal en die musiek van haar woorde. ’n Projek soos dié is uiteindelik ’n ensemble van almal wat hul kreatiwiteit met groot vrygewigheid en sonder perke deel."
Antoinette Kellermann oor Samsa-masjien
2015-01-13"Alhoewel sy (my karakter) nie noodwendig haar man se kopwêreld verstaan nie, ondergaan sy ook 'n metamorfose wat haar vry maak van 'n jare lange lewe van huisvrou en ma wees."
