Anthony Dalton

Anthony Dalton is ’n kunstenaar en menseregte-aktivis van Johannesburg.

Foto van Anthony: Selfportret, verskaf

Wat is ’n huis? by Vrystaat Kunstefees 2026: ’n onderhoud met Anthony Dalton

Anelia Heese, Anthony Dalton Feeste 2026-06-12

"Hoe beeld ’n mens dan die teenstrydighede van feilbaarheid en onwrikbaarheid van hierdie mense uit? vra ek. Om my te antwoord, vra Dalton twee vrae: 'Wat is ’n huis sonder ’n alkoholis? Wat is ’n huis sonder ’n onderdanige vrou?'"

Top