Anrie BothaAkademies en skole2015-03-17‘n Reis is gewoonlik ‘n avontuur, of dit nou na ‘n ou bekende plek is of ‘n nuwe onbekende plek is. Met elke reis leer ek meer van myself, onthou ek dinge van my kinderdae en beplan ek dinge vir die toekoms. Daar is gemak in die reis na die bekende. Jy weet waar om […]