Anneliese de Wet
Anneliese de Wet is 'n skryfkonsultant by Departement Sielkunde, Universiteit Stellenbosch.
Hoe lyk Die bleek man op my hakke?
Anneliese de Wet
2013-09-18
"Dit gee die leser ’n smakie van ’n lewe met skisofrenie. En dit is uiteindelik die doel van boeke soos dié: om die leser iets te laat ervaar van die leefwêreld van die persoon wat aan ’n geestesversteuring ly. En dít kry sy met sukses reg."