Anne Marais

Anne Marais werk as onafhanklike joernalis, kommunikasiekonsultant, teksredakteur en vertaler. Sy het ’n passie vir tale, boeke, media en bemarking.

Bruno Andries betower met woorde in Paddaboudjies en Kalasjnikofs: ’n onderhoud

Anne Marais, Bruno Andries Skrywersonderhoude 2024-07-19

"Ek het besluit om my wedervaringe as vertaler en tolk in Afrika as hooftema te gebruik omdat dit my oor die jare toegang gegee het tot baie interessante feite en gebeure."

Top