Anné Hendrik Verhoef

Anné Hendrik Verhoef is ’n professor in Filosofie en direkteur van die Skool vir Filosofie aan die Noordwes-Universiteit se Fakulteit Geesteswetenskappe. Hy het aan die Universiteit Stellenbosch, die Katolieke Universiteit van Leuven in België en aan die Vrije Universiteit in Amsterdam studeer. Sy belangstelling is in metafisika, religie, etiek, lewensgeluk en die filosofie van Paul Ricoeur. Sy navorsing fokus hoofsaaklik op transendensie en die transendente in die eietydse kultuur, en hoe dit verband hou met etiek, lewensin en geluk. Hy is ’n NRF-gegradeerde navorser en die skrywer van verskeie artikels in nasionale en internasionale vaktydskrifte.

Your AI IQ: Jesus chatbots

Anné Hendrik Verhoef LitNetKanaal op YouTube 2025-12-17

"Can AI imitate God? What is lost when one seeks guidance from a machine?" This video overview of an accredited LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) article by Anné Verhoef is generated by AI.

Artificial intelligence Jesus chatbots’ challenge for theology: an exploratory study

Anné Hendrik Verhoef Academic research 2025-07-10

"It is noteworthy that most theological discussions on AI focus heavily on its imitation of humans, often raising the question of whether advanced AI robots or machines are also considered to be created in the image of God (imago Dei). However, the question of AI imitating God has not (yet) been highlighted by theology as a challenge."

Kunsmatige-intelligensie-Jesus-kletsbotte se uitdaging vir teologie: ’n verkennende studie

Anné Hendrik Verhoef LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2025-07-10

"’n Teologiese uitdaging wat KI skep en wat nog nie aangespreek is nie, is die bekendstelling van verskeie 'Jesus-kletsbotte', soos AI Jesus en Virtual Jesus. Die teologiese uitdaging wat hierdie kletsbotte bied, is uniek en waarskynlik die belangrikste KI-verwante kwessie vir teologie: Hulle boots nie ’n mens na nie, maar vir God."

The necessary coherence between happiness, unhappiness, and chance

Anné Hendrik Verhoef Academic research 2024-10-16

"If happiness is simply about our good experiences, positive emotions, pleasure and enjoyment, other people and nature become mere objects to be used and consumed, and even destroyed in the case of nature, to obtain this happiness."

Die onontbeerlike samehang tussen geluk (lewensgeluk), ongeluk (hartseer en pyn), en toeval (die onvoorsiene)

Anné Hendrik Verhoef LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2024-10-16

"As dit bloot oor ons geluk gaan, met die klem op goeie ervarings, positiewe emosies, plesier en genot, word ander mense en die natuur bloot objekte om te gebruik en te verbruik, en, in die geval van die natuur, selfs te vernietig."

Die tyd van ons tydlike wese: Carien Smith gesels met Anné Verhoef

Carien Smith, Anné Hendrik Verhoef Onderhoude 2016-05-18

"Ricoeur voer aan dat ons gebore word in ’n horison van betekenis wat reeds teenwoordig is – ons bevind ons altyd alreeds in ’n lewenswêreld, nie net in ’n wêreld nie. "

The end of transcendence in continental philosophy of religion?

Anné Hendrik Verhoef Academic research 2016-05-06

"Transcendence, or at least the search for it, is deeply embedded in human existence – whether biological, spiritual or both – and for this reason transcendence is continually being understood and interpreted anew."

Die einde van transendensie in Kontinentale godsdiensfilosofie?

Anné Hendrik Verhoef LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2016-05-06

Hierdie artikel ontleed of die begrip transendensie steeds ’n toekoms kan hê, spesifiek in Kontinentale godsdiensfilosofie, aan die hand van drie moontlike toekomsscenario’s, naamlik die Messiaanse, bevryding- en plastisiteitscenario.

Paul Ricoeur’s notion of transcendence in relation to time and narrative

Anné Hendrik Verhoef, Willie van der Merwe Academic research 2015-08-26

"Ricoeur’s understanding of the narrative structure of human temporality involves a dialectical notion of the transcendence of time, a notion beyond customary dichotomies between transcendence and immanence."

Paul Ricoeur se begrip van transendensie met betrekking tot tyd en narratief

Anné Hendrik Verhoef, Willie van der Merwe LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-08-25

"Paul Ricoeur se verstaan van die narratiewe struktuur van menslike “tydlikheid” bevat ’n dialektiese begrip van die transendensie van tyd, ’n begrip wat meer inhou as die gebruiklike tweedeligheid van transendensie en immanensie."

Top