Annari Breed

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 10

Annari Breed NeerlandiNet 2017-04-26

"Die gragte, die kanale, die huisbote. Die taal wat ek verstaan en die straatkafeekultuur. Die huise, met die enorme loodglasvensters wat vir die afgelope paar honderd jaar reeds skeef langs die kanale staan en nog steeds net so statig daar uitsien soos dit moes gelyk het in die dae van die VOC."

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 9

Annari Breed NeerlandiNet 2017-04-12

"In my ganse lewe sal ek nooit Mustafa se gesigsuitdrukkings vergeet terwyl hy na my musiek luister, skemeraand op ’n bus deur die strate van Brussel nie."

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 7

Annari Breed NeerlandiNet 2017-04-04

"Dit is nie gepas op hierdie stadium vir die lieflike, jong gesigte voor my om te wroeg oor hulle taal en hulle selfbehoud nie. Vir nou is die musiek genoeg."

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 4

Annari Breed NeerlandiNet 2017-03-22

"Twee Belgiese biere later is die strydbyl begrawe en peper die manne my met vrae oor Afrikaans en Suid-Afrika. Dit is nie ’n verrassing dat al wat hulle van Suid-Afrika weet, dit is wat by hulle sitkamers ingedra word deur die nuuskanale nie."

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 2

Annari Breed NeerlandiNet 2017-03-15

"Vanaand kan ek voel, hoor, sien hoe elke hart in die saal om die een of ander onverklaarbare rede, oopgaan. Ek wonder ... kan dit wees oor die taal waarin ek sing? Herken hulle dit in hulle selle en in hulle bloed?"

Top