Annami Mailovich

Annami Mailovich is ’n joernalis wat al jare deel is van die digitale rewolusie in die hoofstroom Afrikaanse nuusmedia. Sy het haar veral by Beeld en Netwerk24 geslyp, maar is tans die aanlynredakteur van Huisgenoot. Sy kry kreatiewe afleiding deur boeke en flieks te resenseer. Haar voorliefde vir letterkunde en veral poësie kom uit haar kinderdae waar sy op verhoë by kunstefeeste en teaterproduksies betrokke was.

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Annami Mailovich

Liné Loff, Annami Mailovich Skrywersonderhoude 2017-10-12

"’n Gedig is indrukke, stories en gesprek. Soms is dit gesprekke tussen vriende, familie en die kanon, ander dae is dit jou brein wat prentjies uitspoeg."

Top