Anna van NiekerkSêNet-briewe2015-06-10Vanmore toe ek wakker word, hoor ek iets aan my voordeur krap. Ek maak oop en daar lȇ die Swart Hond. Die hond waarvan ek nog net gehoor het, maar nie ken nie. Sy oë gloei en hy knor vir my! Ek het al van hierdie hond gehoor. Hy kry jou eers aan die voet […]