Anmar Pretorius

Anmar Pretorius is ’n boorling van die Noord-Kaap en professor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit. Sy het voorheen poste by die Universiteit van die Vrystaat, Unisa en Monash Suid-Afrika beklee. Sy verwerf ’n BCom, BCom (Hons) en MCom in Ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat en ’n DCom in Ekonomie aan die Universiteit van Johannesburg. Haar doktorale proefskrif fokus op die integrasie tussen Suid-Afrika se finansiële markte en dié van die res van die wêreld. Haar navorsing fokus onder meer op die volgende: finansiële ekonomie, toegepaste ekonometrie en ekonomiese ontwikkeling op streeksvlak.

An investigative overview of the consideration and application of public interest during South African mergers and acquisitions

Anton van Wyk, Anmar Pretorius, Derick Blaauw Academic research 2023-11-29

"Local and international companies may for example be reluctant to consider mergers due to the uncertain application of the public interest requirements."

’n Oorsigtelike ondersoek na die oorweging en toepassing van openbare belang tydens Suid-Afrikaanse samesmeltings en oornames

Anton van Wyk, Anmar Pretorius, Derick Blaauw LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2023-11-29

"Die bevindinge toon dat daar elke jaar baie samesmeltings (met plaaslike asook internasionale vennote betrokke) in Suid-Afrika plaasvind, met ’n totaal van 3 263 oor ’n tydperk van 10 jaar."

The COVID-19 pandemic and the structural vulnerability of day labourers in Windhoek, Namibia

Derick Blaauw, Anmar Pretorius, Rinie Schenck Academic research 2021-10-29

"The results of this study indicate that the dim prospects for the construction industry will be nothing short of disastrous for the day labourers in Windhoek. In 2020 the direct impact of the COVID-19 pandemic on the construction industry was catastrophic for both the formal economy and informal workers such as day labourers."

Die COVID-19-pandemie en strukturele kwesbaarheid van dagloners in Windhoek, Namibië

Derick Blaauw, Anmar Pretorius, Rinie Schenck LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2021-10-29

"Die langtermyneffek op dagloners in Windhoek kan dus op maatskaplike en ekonomiese terreine verwoesting saai as in ag geneem word dat die meerderheid van die dagloners reeds voor die pandemie onder die broodlyn gelewe het (soos duidelik uit die resultate van hierdie studie blyk)."

Top