Anita Voges

Anita Voges

Anita Voges is ’n oudonderwyseres met ’n B.A. (Hons.) HOD in Afrikaans, en is tans ’n kurrikulumadviseur vir Afrikaans aan die Wes-Kaapse
MetroNoord Departement van Basiese Onderwys.

Graad 11 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books

Anita Voges Notas, toetse en vraestelle 2020-09-17

Hier is ’n handige taal- en leesoefening en memo vir graad 11 Afrikaans Huistaal-leerders uit Best Books en Anita Voges se Eksamenhulp-boek.

Top