Anél OlssonReis2015-04-15Jy is op Sondag, 30 November 2014 oorlede. Vandat ek ’n verstand het wou ek vir jou skryf. Oor jou skryf, Mamma. En ek’t nooit gedroom dit sal die eerste woorde wees nie. Jy was op pad om by ons te kom woon in die Kaap. Al die planne wat ons gehad het. En toe […]