Andries Meyer

Andries Meyer is 'n matriekleerder van Hoërskool Durbanville in die Wes-Kaap. Hy skryf poësie vanaf hy in graad 8 'n Antjie Krog-bundel op die boekrak ontdek het (en het sedert ook nie ophou om ander bundels uit te snuffel nie).

Ons

Andries Meyer Kuberklas Kreatief 2016-10-12

"ek en die ander wat blind was
om 'n nuwe son ..."

Blou Maandag

Andries Meyer Kuberklas Kreatief 2016-09-23

"my blou Maandag 
dra 'n paar kinders op haar heup
ruil doeke om in Durbanville 
terwyl Morningstar se gunshots 
deur ABBA uitgedoof word ..."

Neëntien-vier-en-neëntig

Andries Meyer Kuberklas Kreatief 2016-09-21

"demokraties is my tyd
wat nou verby is ..."

Top