Andries de Beer

Dr. Andries de Beer is betrokke by die Department van Toerisme by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (CPUT). Sy kwalifikasies en ondervinding in sowel die industrie as die universiteit rus hom toe met vaardighede om met mense en hul stories (en geskiedenis) te werk met behulp van sy kennis van hipoteses, die insameling en interpretasie van data en die aanbieding van hierdie data vir die  privaat sowel as die akademiese sektore.

The use of hidden stories: community knowledge and autobiographical narratives in tourism education

Andries de Beer, Candice Livingston, Amanda Swart, Athi Ndita Academic research 2026-10-01

"The findings demonstrate that autobiographical storytelling provides an effective means of personalising tourism education while supporting curriculum decolonisation."

Die gebruik van verborge stories: gemeenskapskennis en outobiografiese narratiewe in toerisme-onderrig

Andries de Beer, Candice Livingston, Amanda Swart, Athi Ndita LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2026-10-01

"Die bevindinge toon dat studente, wanneer hulle toegelaat word om vanuit hul eie kulturele en sosiale kontekste te werk, narratiewe ontwikkel wat die kurrikulum vir hulle meer betekenisvol en kontekstueel verstaanbaar maak."

Top