Andrew Sutton

Andrew Sutton is tans ’n PhD-student aan die Noordwes-Universiteit en fokus op traumanarratiewe in Afrikaanse letterkunde. Hy het in 2023 sy MA voltooi en doseer tans Afrikaanse Letterkunde en Akademiese Geletterdheid by die NWU se Vaaldriehoekkampus. 

Romantiese en erotiese fiksie in Afrikaans: variasies op ’n wenresep?

Liné Loff, Andrew Sutton Onderhoude 2024-10-28

"Die genre-en-leser-verhouding is simbioties. Ek dink die genre verander om by te bly met hoe lesers verander, maar ook dat die lesers se opvattings verander aan die hand van wat hulle lees."

“Her limits are shifting”: Die kontrak as new romantic fiction and erotic fiction in Afrikaans

Andrew Sutton Academic research 2024-08-26

"Die kontrak ["The contract"] contains all the necessary elements to be described as romantic fiction, but also sufficient elements of erotic fiction to carry the erotic and 18+ markers."

“Haar grense is besig om te verskuif”: Die kontrak as nuwe romantiese fiksie en erotiese fiksie in Afrikaans

Andrew Sutton LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2024-08-26

"Dit is egter merkbaar dat Die kontrak op ’n romantiese-erotiese-spektrum nader aan die romantiese neig en die erotiese afskeep. Dit is duidelik dat Afrikaanse romantiesefiksie- en erotiesefiksiegenres se grense besig is om te verskuif."

Huis, woning, tuiste: binne my huis

Andrew Sutton Skryfkompetisies 2017-02-13

Lees Andrew Sutton se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Top