André Olivier

 Dr. Olivier was leraar van die Groote Kerk, Kaapstad, en ’n tydelike dosent in kerkgeskiedenis by die Universiteit Stellenbosch.

Vroom of regsinnig? – Kerkhistorikus André Olivier reageer

André Olivier 2014-06-17 Die lewende verhouding met die lewende Here is ’n egte tradisie van die NG Kerk. Maar ook om belydend en getuigend kerk te wees eerder as om konfessionalisme (juridiese intellektualisme) te bevorder.
Top