Paasfees-herinneringe: die kuns van Pase
2026-03-30"Dit is die erfenis van hierdie Gereformeerde gestrooptheid waarin ek op ’n Afrika-vlakte ver van hier grootgeword het. Maar daardie komvandaan het vrugbare grond gelaat vir die smagting na hierdie andersheid, hierdie uitdrukking van menslikheid en geloof uit verre eeue."
Geloof alleen. Reise deur die kerkhervormings: ’n onderhoud met André Pretorius
2017-11-22"Dit is nie ’n boek van geestelike oordenking nie – as daar oordenking is, is dit van plek: die plekke wat ek besoek en my eie plek in die wêreld."
Onderhoud met André Pretorius oor Italiaanse intermezzi
2016-02-17"'n Boek van reisbeskrywings oor Italië – 'n land wat na 'n kwarteeu se reise nog nie sy greep op my wil laat los nie."
